Taalgenoot

Oorsig

Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook 'n in-diepte kyk na die werk van die ATKV. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk. Sluit aan by ons vry en volkleur wêreld!

 

Nuuste uitgawe

 

Hoofartikel

Klik hier om die artikel te lees

 

Redakteursbrief

Besturende direkteur aan die woord

Tariewe

Het jy geweet dat jy nie ‘n ATKV-lid hoef te wees om die Taalgenoot (TG) kwartaalliks op jou voorstoep te ontvang nie? Teen slegs R115 per jaar kan jy op hoogte bly van die jongste nuus in die Afrikaanse leefwêreld. Vul net die intekenvorm hier in!

Klik hier vir die Afrikaanse tariefkaart Click here for the English rate card

 

MySubs

MySubs is die intekening op elektroniese weergawes van tydskrifte.

MySubs.co.za is 'n eenstop-intekenwinkel vir 'n groot verskeidenheid publikasies insluitend die Taalgenoot.

Kry jou TAALGENOOT HIER www.mysubs.co.za/magazine/Taalgenoot

Aanlyn voorskou of Laai PDF voorskou af.

 

Blokraai Oplossings

 

Somer 2015

 

 

Teken in

Drukbaar

Aanlyn Vorm

Vind ons op Facebook