Skip to the content
Debat 2019: Uitslae

Debat 2019: Uitslae

Daar word tans tydens die ATKV-Debatskompetisie gedebatteer dat die spoeg spat en van die uitslae is reeds beskikbaar. 

Lees Talig nou

Die jongste uitgawe van die ATKV se taal-en-kultuurafdeling se nuusbrief, Talig, is nou beskikbaar vir jou leesgenot. 

Taaltoffie

Tienertoneel by KKNK

Die drie beste produksies van ATKV-Tienertoneel 2018 is eersdaags by KKNK op die planke. Koop jou kaartjies nou.

Soek 'n tak

Soek 'n tak

By die ATKV-takke verander hartsdinge vinnig in doen-dinge. Die ATKV-tak op jou dorp het jou nodig… Sluit dus nou aan. 

Nuwe Stories

tienertoneel

Skryf nou in vir ATKV-Tienertoneelslypskool in PE

Oos-Kapenaars kan hulle nou inskryf vir ’n Tienertoneelslypskool wat van 11 tot 13 April by die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth plaasvind.

kursus

ATKV, KKNK en Artéma wil kunste-liefhebbers bemagtig

Die ATKV, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling van die Noordwes-Universiteit (Artéma) en die KKNK wil mense wat ’n passie vir die kunste het, oplei en met die nodige gereedskap toerus om ’n sukses van hul loopbaan te maak.

dr. Makhosi Khoza

Kom vind uit hoe ons tale stille vennote kan wees

Op 10 April gaan dr. Makhosi Khoza en dr. Danny Titus, uitvoerende direkteur: korporatiewe aangeleenthede van die ATKV, besin oor die rol van taal in sosiale kohesie.

ATKV: Ontdek ’n nuwe wêreld

By die ATKV is taal en kultuur die as waar alles om draai … Goed geolie met eindelose interessanthede vir musieklikes, kultuurlikes, leergieriges en nuuskieriges. En ’n lorrievrag lekkertes vir plesieriges!