Skip to the content

DigiGroei

ATKV DigiGroei

Die DigiGroei-webinare gaan uit ’n reeks opwindende webinare bestaan. Daar sal maandeliks kort webinare met spesifieke onderwerpe aangebied word. Die inhoud sal handel
oor vernuwing van denke en jou in staat stel om jou horisonne te verbreed.

Hoewel die webinaar spesifiek vir hoërskoolleerders is, is dit oop vir enige belangstellendes,
studente en selfs ouers. Die webinare is ook nie net gemik op Afrikaanssprekendes
nie.

Temas wat bespreek sal word is Politiek, Ekonomie, Onderwys, Tegnologie en Samelewing. 

Klik hier om die brosjure af te laai. 

Klik hier om te registreer.