Skip to the content

DigiTaal

ATKV DigiTaal

Afrikaans – die taal van jou kop en jou hart en nou ook jou vingers. Met ATKV-DigiTAAL kan jy vir die eerste keer jou taalkennis toets en uitbrei en al wat jy nodig het, is jou foon.

Om hierdie taalkompetisie nog meer uniek te maak, kan jy deelneem – óf jy nou nege jaar oud is óf reeds 110 jare agter die blad het.

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis oor Afrikaans met dié kompetisie te vier.

Sluitingsdatum: 4 Augustus 2020.

Klik hier om die brosjure af te laai.

Klik hier om in te skryf.