Skip to the content

ATKV-Tienertoneel 2020: Kykerskeuse

Vir die eerste keer in die geskiedenis van ATKV-Tienertoneel kan jy vir jou gunstelingproduksie stem. Die kykerskeuse word tydens die finaal op 14 November om 18:00 bekendgemaak. Die finaal sal op die ATKV se YouTube-kanaal en Facebookblad première.

Die program gaan bestaan uit die vertolking van SUPER 12 se finale opname ná hul twee mentorskapsessies met vanjaar se beoordelaarspaneel. Die wenners van vanjaar se ATKV-Tienertoneel sal ook tydens dié glansproduksie bekendgemaak word.

Maak vas jou sitplekgordel, trek daai springmielies nader … Kyk en ...

Hier is die video’s!

Die inhoud en vertolking van monoloë en tekste deur deelnemers tydens die ATKV-Tienertoneelkompetisie is nie verteenwoordigend van die ATKV of borge se opinies of oortuigings nie. 

OB13
Ouerbegeleiding word aanbeveel.
Geen onder 13’s nie.

 

footer