Skip to the content

Muziqanto

ATKV-Muziqanto

Klassieke sang val dalk nie in almal se smaak nie, maar die deelnemers van ATKV-Muziqanto sal jou voor die laaste note wegsterf anders oortuig. Die klassiekemusieksangkompetisie vir jong volwassenes is een van die min in die land.