Skip to the content

ATKV-Rieldansfinaal 2018 in beeld

Daar is vroeg in Desember behóórlik vlerkgesleep en gebokspring toe die beste stoftrappers tydens die ATKV-Rieldansfinaal by die Taalmonument in die Paarl aangewys is. Jean Oosthuizen het die foto's geneem.