Skip to the content

Algemene Inligting

Die HAT sê applous beteken: "'n toejuiging veral deur handgeklap". Dit verwys natuurlik ook na die gevoel wat hier in jou binneste opwel wanneer jy saamsing in 'n koor of na een luister.  Dis wanneer 'n noot verander in 'n harmonie wat deur baie stemme gesing word dat jy voel dis hemel op aarde.

ATKV-Applous bestaan uit die volgende afdelings:

Laerskole

  • Prestige (Gevorderde kore)
  • Meriete en Meriete nie-Afrikaans
  • Junior kore en Junior kore nie-Afrikaans
  • Ope afdeling
  • Nie-mededingend

Hoërskole

  • Prestige (Gevorderde kore)
    • Gemeng
    • Meisies
    • Seuns
  • Meriete
    • Gemeng
    • Meisies
    • Seuns
  • Ope afdeling
  • Nie-mededingend

Vir meer inligting oor ATKV-Applous kontak gerus vir René Zietsman by renez@atkv.org.za of Bessie Keun by 012 804 5397 of 082 454 6060 of bessie@applous.co.za.

ATKV-Applous 2019: Brosjure

Die voorgeskrewe werke vir ATKV-Applous is beskikbaar onder dokumente.

Die ATKV-Applousstreeksfeesdatums is soos volg:

applous streeksfeeste

applous
applous
applous