Skip to the content

Uitslae in 2019

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) dring deur na die finaal in Bloemfontein.

Woensdag, 24 Julie 2019
Laerskool: Meriete en Meriete nie-Afrikaans

Laerskool: Meriete

  • C & N Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein
  • Laerskool Elarduspark, Pretoria
  • Laerskool Kenridge, Kaapstad
  • Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
  • Laerskool Van Riebeeck Park Primary, Kemptonpark
  • Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein

Laerskool: Meriete nie-Afrikaans

  • Curro Aurora, Randburg
  • Glenstantia Primary School, Pretoria
  • Laerskool Excelsior, Bellville
  • Nuwe Republiek Primêre Skool, Vryheid

 

Donderdag, 25 Julie 2019
Laerskool: Prestige; Laerskool: Ope afdeling; Hoërskool: Ope afdeling  

Laerskool: Prestige

  • Laerskool Durbanville, Durbanville
  • Laerskool Gene Louw, Durbanville
  • Laerskool Kruinsig, Kemptonpark
  • Laerskool Pretoria-Oos, Pretoria 

Laerskool: Ope afdeling

  • Clarendon Park Primary School, Port Elizabeth
  • Laerskool Northmead, Benoni
  • Loreto School Queenswood, Pretoria

Hoërskool: Ope afdeling

  • Hoërskool Nico Malan, Humansdorp
  • St Alban's College, Pretoria
  • St Anne's Diocesan College, Hilton

Vrydag, 26 Julie 2019
Hoërskool: Meriete

Gemeng:

  • Cornwall Hill College, Pretoria
  • Duinesig High School, Walvisbaai
  • Hoërskool Akasia, Pretoria
  • Hoërskool Hendrik Verwoerd, Pretoria
  • Hoërskool Namakwaland, Springbok

Meisies:

  • Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl
  • Hoërskool Garsfontein, Pretoria
  • Hoërskool Strelitzia High School, Uitenhage
  • Pietermaritzburg Girls' High School,
  • The High School for Girls Potchefstroom

Seuns:

  • Hoërskool Jeugland, Kemptonpark

Saterdag, 27 Julie 2019
Hoërskool: Prestige

Gemeng:

  • Die Hoërskool Menlopark, Pretoria
  • Helpmekaar Kollege, Johannesburg
  • Stirling High School, Oos-Londen

Meisies:

  • Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • C & N Sekondêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein
  • Eunice High School, Bloemfontein

Seuns:

  • Hoër Jongenskool Paarl
  • Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch
  • Pretoria Boys High School