Skip to the content

ATKV-Debat 2018 in beeld

Die ATKV-Debatskompetisie 2018 by ATKV-Buffelspoort het gewys dat die jong leiers van môre beslis nie op hul mond geval is nie. René Schoombee was daar om al die aksie op kamera vas te vang.