Skip to the content

Uitslae in 2019

ATKV-DEBAT 2019: EERSTE RONDE UITSLAE

Die volgende spanne dring deur na die semi-finale ronde. Baie geluk!

Die semifinale rondes se datums, plek van aanbieding en die betrokke streeksorganiseerder se kontakbesonderhede verskyn in die Debatsbrosjure op bladsy 3.

Let wel: Dieselfde onderwerpe word vir die semi-finale ronde gebruik, maar daarna word nuwe onderwerpe gegee vir die finaal in Augustus.