Skip to the content

ATKV-Handevat: ’n Vennootskap soos min

Die Laerskool Genl. Nicolaas Smit en die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria is onlangs as die wenners van ATKV-Handevat gekroon. Annemarie Wichmann was by die prysuitdeling om die gebeure op foto's vas te lê..

Bana ba Lesedi se deure amptelik geopen

Danksy die ATKV-Handevatkompetisie het die Nasionale Loterykommissie ’n bedrag van R563 000 bygedra om ’n skooltjie, Bana ba Lesedi, vir die Sunway-gemeenskap te open om ’n groter verskil te maak. Jacques Myburgh was daar.