Skip to the content

Algemene Inligting

Die ATKV-Jeugberaad gee vir oopkopdenkers in graad 11 die kans gee om saam te kom gesels oor politiek, ekonomie, onderwys, tegnologie en die samelewing. Die beraad beloof om nie net leerders se denke uit te daag nie, maar is ook vet pret.

Vir meer inligting oor die ATKV-Jeugberade kontak vir Annemarie Alberts by annemariea@atkv.org.za of 011 919 9066.

ATKV-Jeugberaad 2019: Inligting en inskrywingsvorm

Belangrike datums:

ATKV-Goudini Spa (Worcester): 18 – 21 Junie 2019

ATKV-Klein-Kariba (Bela-Bela): 18 – 21 Junie 2019

ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 25 – 28 Junie 2019

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Mei 2019.

jeugberaad
jeugberaad
jeugberaad