Skip to the content

ATKV Jeugberaad 2018

Die ATKV-Jeugberaad 2018 het deelnemers se horisonne verbreed. René Schoombee het die gebeure op kamera vasgevang.

ATKV-Jeugberaad 2015: Blitskyk

Die jaarlikse ATKV-Jeugberaad slaag daarin om tieners te help om oopkop te dink oor politiek, ekonomie, onderwys, tegnologie en die samelewing. 2015 se ATKV-Jeugberaad was geen uitsondering nie.