Skip to the content

Redenaars

Deidre Le Hanie en wenners van die ATKV-Redenaarsfinaal

Die ATKV-Redenaarskompetisie is een van die ATKV se oudste kompetisies. As jy ’n raakprater in graad 1 tot graad 12 is en nie huiwer om jou sê te sê nie, bring jou beste oorredende toespraak en kom wys jou slag.

Vir meer inligting oor redenaars- en debatskursusse klik hier