Skip to the content

ATKV-Redenaars 2018: Laerskool-leerders nie op hul mond geval

Die land se beste laerskoolredenaars het in 2018 geskitter by die finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. René Schoombee het die verrigtinge op kamera vasgevang.

ATKV-Redenaars 2018: Hoërskoolleerders wys hul slag

Die land se beste hoërskoolredenaars het in 2018 gewys dat hulle met die beste van die bestes kan meeding. René Schoombee het die verrigtinge op kamera vasgevang.