Skip to the content

Algemene Inligting

S-P-E-L-A-T-H-O-N. Om te kan spel is ’n vaardigheid wat jou ver in die lewe kan bring. Met ATKV-Spelathon word leerders aangespoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie!

Vir meer inligting oor ATKV-Spelathon kontak vir René Zietsman by renez@atkv.org.za of 011 919 9094.

Belangrike datums vir 2019

  • Sluitingsdatum: 24 Mei
  • Nasionale finaal: 10 tot 12 Oktober in Bloemfontein

spelathon kalender 2019