Skip to the content

ATKV-Spelathon 2018: Taalboffins wys hul slag

Die ATKV-Spelathonfinaal 2018 in Stellenbosch het dié jaar gewys dat die jong spellers die meeste volwassenes op hul neuse sal laat kyk. Stef Kruger het die foto's geneem.

ATKV-Spelathonfinaal 2017 was vet pret

Daar is onlangs gespel dat die spoeg spat by die finaal van ATKV-Spelathon. Waldo Swiegers en Cornél van Heerden het al die aksie op kamera vasgevang.