Skip to the content

Algemene Inligting

Die ATKV-Talethon, ’n meertalige vasvrakompetisie, word vir graad 9- en graad 10-leerders aangebied. Die kompetisie word in Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap gehou. Die doel van die taalkompetisie is om leerders vertroud te maak met meer as een taal (Afrikaans, Zoeloe, Noord-Sotho en Tswana) en om ’n liefde vir ons land se tale te help ontwikkel.

Vir meer inligting oor ATKV-Talethon kontak vir Aretha Daries by arethad@atkv.org.za of 011 919 9095.

talethon
talethon2
talethon3