Skip to the content

ATKV-Tienertoneel 2018: Prysuitdeling

Die prysuitdeling van ’n ATKV-Tienertoneelfinaal is altyd ’n hoogtepunt. 2018 was geen uitsondering nie. Annemarie Wichmann het die vreugde op kamera vasgevang.

ATKV-Tienertoneel 2018: Tieners skitter

Die toneelstukke wat dié jaar aan die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 deelgeneem het, was van hoogstaande gehalte. Annemarie Wichmann was daar.

Tienertoneel 2017: Teater uit die boonste rakke

Die finaal van ATKV-Tienertoneel 2017 in die Kunstekaap-teater was weer ’n reuse-sukses. Die toneelstukke was uit die boonste rakke. Annemarie Wichmann was daar.

ATKV-Tienertoneelfinaal 2017 in beeld

Die ATKV-Tienertoneelfinaal 2017 het die gehoor gaande gehad. Hier is die toneelgeselskappe in aksie op die verhoog. Annemarie Wichmann het die foto's geneem.

Tienertoneelfinaal 2016: Top 16-produksies

Die finaal van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is weer op Aardklop beslis. Die top 16-produksies het gehore se asem weggeslaan met hul puik toneelspel.