Skip to the content

Tjokkertoneel

tjokkertoneel

Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele en spreekkore (junior en senior). Deur dié opbouende proses van toneelspel, ontwikkel die kinders selfvertroue, kommunikasie- en luistervaardighede, en verbreed hul woordeskat.