Skip to the content

Algemene Inligting

Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele en spreekkore (junior en senior). Deur dié opbouende proses van toneelspel, ontwikkel die kinders selfvertroue, kommunikasie- en luistervaardighede, en verbreed hul woordeskat.

Kontak gerus vir Charlton Lee by 011 919 9077 of stuur ’n e-pos na charltonl@atkv.org.za as jy meer inligting benodig.