Skip to the content

Meertaligheidsnaweek

Die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek het in 2018 weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid gevier. Die tema van die vyfde ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek was Ons hou van ons tale, en taalliefhebbers het weer tydens die geleentheid die kans kry om deel te neem aan verskeie aktiwiteite in Soweto.