Adriana Faling het gewag vir God se tydsberekening en inspirasie. Vyf jaar ná die verskyning van haar eerste boek, is haar nuutste boek, Die seders van Libanon, op die rak. Reza Clifford het met haar gesels oor dié boek, haar skrywersreis en die vervolgde kerk.
Nuus

ATKV borg SAAWK se Studentesimposium
Die ATKV was onlangs een van die trotse borge van die tweede Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).

ATKV-Jeugleiersimposium ’n móét vir jong leiers
Die ATKV se Jeugleiersimposium vir laerskole rus jong leiers met die regte gereedskap toe om te verseker dat daar ’n sukses van die jaar as leier gemaak word.

AbbAsorg Cloetesville en The Reach Trust wil saam ’n verskil maak
ATKV-AbbAsorg Cloetesville het onlangs hande met The Reach Trust, wat hoofsaaklik in die Wes-Kaap werksaam is, gevat.

Jong Rus wen ATKV-Spelathon
Wanneer Dasha Levanets by die huis is, praat sy Russies, maar as sy die ATKV-Spelathonverhoog betree, is dit ’n perd van ’n ander kleur.

Moeilike woorde kortwiek beslis nie dié leerders
In vandag se tyd van swak spelling – wat die vaders van die Afrikaanse woordeboek in hulle graf sal laat omdraai – is dit verblydend om te sien dat daar jong geeste is wat wéét hoe om te spel.

Uittreksel: Koeke en terte deur Susan Coetzer
In Koeke en terte moedig Susan Coetzer jou humoristies aan om uit te rys tot die beste weergawe van jouself – of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Veral in naasteliefde, deernis en aanvaarding. Daar is so baie verskillende koeke en terte en koekies en happies... vind uit watter een jy is.

Wenners van 1ste Tjokkertoneel aangewys
Klein, voornemende teater-rakkers kon hulself onlangs op die verhoog in spreekkore en mini-tonele uitleef tydens ATKV-Tjokkertoneel.

Blitsbreine skitter tydens Vlymskerp
Slimkoppe en boekwurms het onlangs hul blitsbreine se spiere gebult by die ATKV en Netwerk24 se Vlymskerp-vasvra in Port Elizabeth.

ATKV borg twee tienerradiodramas op RSG
Die ATKV, in samewerking met RSG en die Nasionale Toneelkompetisie, se jongste innoverende radiodramaprojek is binnekort op die lug.

Taalgenoot gesels met Lucia Prinsloo oor Vegters
Lucia Prinsloo se roman Vegters, wat deur Wenkbrou uitgegee word, het lesers aan die gons. Lucia weef twee onwaarskynlike wêrelde perfek aanmekaar – Afghanistan en die Gamtoosvallei. Dis ’n kragtoer van vriendskap, trauma en uiteindelik oorwinning. Taalgenoot het met Lucia gesels oor die treffende boek.

Maboneng Township Arts Experience kry toekenning
Die Maboneng Township Arts Experience tydens Aardklop wat in samewerking met die ATKV aangebied is, is onlangs met die Aardkloptoekenning vir grensverskuiwende werk beloon.

ATKV-Redenaars 2020: Temas bekend
Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak.