Sakkie Kotze het waarskynlik geen bekendstelling nodig nie. As jare lange voorsitter van die ATKV-tak Centurion en voormalige lid van die ATKV-direksie het hy ’n reusebydrae tot die ATKV-takstruktuur gelewer.
Nuus

ATKV-DigiSpel: Hier is die Top 10!
S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land het die afgelope week aan ATKV-DigiSpel deelgeneem en spel kan hulle spel. ATKV-DigiSpel is aangebied met die doel om deelnemers uit te daag en hulle aan te moedig om hulle spelvermoëns op te skerp.

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers
Die ATKV-Woordveertjies, wat reeds vir meer as ’n dekade uitmuntende skrywers, digters en dramaturge bekroon, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met die aanlyn bekendmaking van die wenners.

ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte
Die tyd het uiteindelik aangebreek kom die SUPER 12-finaliste van die ATKV-Tienertoneelkompetisie 2020 bekend te maak. Hulle gaan jou asem wegslaan en jou hart steel.

Kyk, hier is die ATKV-DigiSpanpraatwenners!
Ondanks die Covid-19-pandemie het jong redenaars die geleentheid aangegryp om hul debuut in die splinternuwe kompetisie ATKV-DigiSpanpraat te maak.

ATKV se Afrikaans vir Almal gaan voort
Die Afrikaans vir Almal-projek gaan ondanks die Covid-19-pandemie weer voort.