Die 12 finaliste van die ATKV-Crescendo-mentorskapprogram is begin April aangekondig ná ’n week van senutergende uitdagings in die Paarl.
ATKV-Crescendo

Crescendo se Jodi Jantjies bekoor met debuutalbum
Jodi Jantjies het haar hele lewe lank gesukkel met ’n spraakprobleem. Sy het gehakkel en oor haar woorde geval. Woorde was haar grootste vrees. Maar toe kom die magiese krag van musiek en gee aan haar die selfvertroue om die wêreld weer waterpas in die oë te kyk. Dié ATKV-Crescendo-finalis het nou haar debuutalbum, Woorde, uitgereik.

ATKV-Crescendo bring hulde aan Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen, wenner van die gesogte ATKV-Crescendotoekenning in 1979, word op Vrydag 19 November in Stellenbosch gehuldig in ’n moet-sien-musiekviering getiteld Platformsessies, die Anneli van Rooyen-episode.

Jodi Jantjies stel haar album hierdie week bekend
Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell’s Plein stel haar album hierdie week bekend. Teen volgende maand kan musiekliefhebbers en Jodi se aanhangers ’n eksklusiewe CD en DVD van haar WOORDE bestel. Hierdie beperkte en eksklusiewe aanbod bevat haar album in ’n CD-formaat, asook ’n DVD met beeldmateriaal van Jodi se storie en die reis van die album tot by vrystelling.

‘Dit is ... Jodi Jantjies’ slegs een aand in Gauteng
Op 18 Junie 2021 sal Gauteng eerstehands die sangtalent van Jodi Jantjies kan beleef wanneer sy by die Pierneef Teater in Pretoria optree.

ATKV-Crescendo: Die Platformsessies wil mense bymekaar bring
ATKV-Crescendo gee vanjaar vir kunstenaars die geleentheid om ongeag musiekgenre en roem tydens Die Platformsessies hulle musiek te deel.

Crescendo vier ATKV se 90 jaar met musiek
Die ATKV het op 19 Augustus 90 jaar oud geword! En wat ’n beter manier om hierdie geleentheid te vier as met musiek en talent wat deur die ATKV ontdek en ontwikkel is.

ATKV-Crescendo: Kom wys jou slag as ’n liedjieskrywer
Steek daar ’n liedjie binne jou weg wat wag om los te breek en derduisende mense te bekoor?Wil jy graag by van die beste liedjieskrywers – soos Danie du Toit van Spoegwolf en Anna Davel – leer hoe om jou liedjie lewe te gee?

Jodi betower met haar eerste enkelsnit
Onthou die naam, Jodi Jantjies! Die ATKV stel vandag op Jeugdag 2020 met trots Jodi se eerste enkelsnit bekend.