Hier is die onderwerpe vir die junior en senior spanne van die ATKV-Debatskompetisie 2022! Begin solank navorsing doen en kry jou span se argumente reg vir ’n goeie debatsgesprek!
ATKV-Debat

ATKV-Debat 2018: Agt topspanne bekend
Die ATKV-Debatskompetisie 2018 by ATKV-Buffelspoort het gewys dat die jong leiers van môre beslis nie op hul mond geval is nie. Hier is die agt topdebatspanne.