Die ATKV se nasionale musiekkompetisies, Muziq (instrumente) en Muziqanto (sang), bied ’n konsert met van die beste jong Suid-Afrikaanse musiektalent by die US Woordfees in Stellenbosch aan.
ATKV-Muziq

Armoede kry jong musikant nie onder; wen gesogte ATKV-prys
Melisizwe Plaatjie was 16 jaar oud toe sy vingers die heel eerste keer oor die klawers van ’n klavier gegly het terwyl hy hard probeer het om ’n toonleer in C-majeur te bemeester.

Klassieke musiek seëvier tydens finaal van ATKV-Muziq en -Muziqanto
Klassiekemusiekkunstenaars kry deesdae min erkenning vir die waarde wat hulle tot kultuur en die kunste toevoeg, maar by vanjaar se finaal van ATKV-Muziq en -Muziqanto is dié merkwaardige musici vir hul talente vereer. Die kompetisie, by die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Parow, Kaapstad, het Saterdag (8 September) op ’n hoë noot geëindig toe die wenners aangekondig is. ATK ...

Finaliste vir ATKV-Muziq en -Muziqanto bekend
Dis weer daardie tyd van die jaar wat sangers en instrumentaliste sake uitspook om deur te dring na die tweede ronde van ATKV-Muziq en -Muziqanto.