Wanneer Dasha Levanets by die huis is, praat sy Russies, maar as sy die ATKV-Spelathonverhoog betree, is dit ’n perd van ’n ander kleur.
ATKV-Spelathon

Moeilike woorde kortwiek beslis nie dié leerders
In vandag se tyd van swak spelling – wat die vaders van die Afrikaanse woordeboek in hulle graf sal laat omdraai – is dit verblydend om te sien dat daar jong geeste is wat wéét hoe om te spel.

KYK: ATKV-Spelathonwenner op Kwêla
Nolwazi Mahlangu van die Hoërskool Patriot (Mpumalanga) het in 2018 die eerste plek in die ATKV-Spelathon se afdeling eerste addisionele taal vir gr. 10- tot gr. 12-leerders behaal. Kwêla het met haar gesels.

Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
Leerders van regoor die land het op 12 en 13 Oktober hul taalvernuf by vanjaar se ATKV-Spelathonfinaal by die H.B.Thom-teater in Stellenbosch ten toon gestel. Een ding was duidelik: Spel kan hulle spel.