Internasionale Moedertaaldag is vir die ATKV ’n belangrike dag op die taalkalender. Soos UNESCO inderdaad sê: “Tale is die kragtigste manier om kultuur te bewaar en te ontwikkel en om dit regoor die wêreld te bevorder.”
Moedertaalonderrig

'Moedertaalonderrig hou ekonomiese voordele in'
Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV, het met Mariëtta Kruger op Naweekaktueel op RSG gesels oor moedertaalonderrig.

Karien Brits gesels oor belangrikheid van moedertaalonderrig
Suzaan Steyn het op Nuusdag om 8 met Karien Brits van die ATKV gesels oor Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word.

Moedertaalmaand in #mytaal
Die ATKV glo dat moedertaalonderrig 'n sleutelfaktor in sukses is. Deur ons verskillende projekte wil ons graag alle deelnemers help om sukses te behaal