Skip to the content

Wenners van die ATKV-Redenaarsfinaal 2019

Vanaf 1-2 Augustus het die finaal van die ATKV-Redenaarsfinaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.

Die uitslae is soos volg:

Laerskool graad 1 – 3 huistaal

Beste taalgebruiker Milandri Esterhuizen, Kroonheuwel Primêre Skool
Derde plek Josef du Plessis, Maragon Olympus
Tweede plek Leigh Olivier, Laerskool Sannieshof
Eerste plek Milandri Esterhuizen, Kroonheuwel Primêre Skool

Laerskool graad 4 – 5 huistaal

Beste taalgebruiker De Wet Nel, Laerskool Calvinia
Derde plek Aiden Thompson, Laerskool Hennopspark
Tweede plek Mieke van der Walt, Laerskool Middelburg
Eerste plek Rian Knoesen, Laerskool Wierdapark

Laerskool graad 4 – 5 addisionele taal

Beste taalgebruiker Rapelang Leshamo, Laerskool Vastrap
Derde plek Gené Bronkhorst, Bryanston Parallel Medium
Tweede plek Esther Hadassah, Temm Laerskool Staat
Eerste plek Rapelang Leshamo, Laerskool Vastrap

Laerskool graad 6 – 7 addisionele taal

Beste taalgebruiker Simpiwe Lily Mtsweni, Laerskool Staatspresident CR Swart
Derde plek Pabalelo Pabi Kgolane, Laerskool Julian Muller
Tweede plek Sisamkele Cekiso, Laerskool Staat
Eerste plek Simpiwe Lily Mtsweni, Laerskool Staatspresident CR Swart

Laerskool graad 6 – 7 huistaal

Beste taalgebruiker Kamryn Lowe, C&N Primêre Meisieskool Oranje
Derde plek Kamryn Lowe, C&N Primêre Meisieskool Oranje
Tweede plek Liané Till, Laerskool Middelburg
Eerste plek Marelize van Niekerk, Laerskool Kruinpark

Graad 8 – 9 addisionele taal – voorbereid

Beste taalgebruiker Dinah Motseleni, Die Hoërskool Menlopark
Derde plek Fikile Ntsutle, Hoërskool Linden
Tweede plek Dinah Motseleni, Die Hoërskool Menlopark
Eerste plek Katleho Molakeng, Afrikaanse Hoër Seunskool

Graad 8 – 9 addisionele taal – onvoorbereid

Beste taalgebruiker Angelica Basson, International School Walvis Bay
Derde plek Bianca Bredenkamp, Hoërskool Hendrik Verwoerd, wat vanaf verlede week as Rietondale High School bekend staan
Tweede plek Gavin Swartz, Hoërskool Noord-Kaap
Eerste plek Angelica Basson, International School Walvis Bay

Graad 8 – 9 huistaal – voorbereid

Beste taalgebruiker Ann-ne Venter, Hoërskool Witteberg
Derde plek Alexander Prinsloo, Hoërskool Marais Viljoen
Tweede plek Ann-ne Venter, Hoërskool Witteberg
Eerste plek Mariné Botha, Hoërskool Punt

Graad 8 – 9 huistaal – onvoorbereid

Beste taalgebruiker Joscelyn Wessels, Hoërskool Oosterlig
Derde plek Anje van Jaarsveld, Helpmekaar Kollege
Tweede plek André van Graan, Helpmekaar Kollege
Eerste plek Joscelyn Wessels, Hoërskool Oosterlig

Graad 10-12 addisionele taal – voorbereid

Beste taalgebruiker Itumeleng Maluleke, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Derde plek Mehmood Khan, Hoërskool Bethlehem Voortrekker
Tweede plek Itumeleng Maluleke, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Eerste plek Dodo Nyoka, Hoërskool Hans Moore

Graad 10 – 12 addisionele taal – onvoorbereid

Beste taalgebruiker Tristen Pinetown, Hoërskool Noord-Kaap
Derde plek Cheri Rudolph, Hoërskool Secunda
Tweede plek Tristen Pinetown, Hoërskool Noord-Kaap
Eerste plek Lydia Mothapo, Hoërskool Nylstroom

Graad 10 – 12 huistaal – voorbereid

Beste taalgebruiker Christiaan Roux, Hoërskool Eldoraigne
Derde plek Kian Taljaard, Die Hoërskool Menlopark
Tweede plek Jonathan Rijnen, Hoërskool Garsfontein
Eerste plek Wian Beetge, Hoër Landbouskool Oakdale

Graad 10 – 12 huistaal – onvoorbereid

Beste taalgebruiker Karmen Wiid, Die Hoërskool Menlopark
Derde plek Neal Malan, Hoërskool DF Malan
Tweede plek Ernst Pieterse, Hoërskool Nelspruit
Eerste plek Petrus du Preez, Hoërskool DF Malan