ATKV-tak Cum Laude se Drama Indaba verryk, lig in
Die ATKV-tak Cum Laude van Pretoria het onlangs ’n Drama Indaba met groot sukses aangebied. Hier is ’n paar foto's.
Die dramaturg Schalk Schoombie se praatjie se tema was “SA teenoor die wêreld”. Andre Velts, regisseur van onder meer “Raaiselkind”, het kom gesels oor wat regisseurs van jong akteurs verwag. Die ATKV-tak Cum Laude se Renoster F-projek is ook tydens die Drama Indaba bekendgestel.
Vir meer inligting oor die ATKV-tak Cum Laude se Renoster F-projek klik hier of besoek die Facebookblad.