Skip to the content

Koorsang uit die boonste rakke by ATKV-Applousfinaal

Hoër Meisieskool La Rochelle kraai koning in die afdeling hoërskool meriete: meisieskoor. Foto: Annemarie Wichmann
Hoër Meisieskool La Rochelle kraai koning in die afdeling hoërskool meriete: meisieskoor. Foto: Annemarie Wichmann

Vanaf 24 Julie tot 27 Julie neem veertig hoër- en laerskoolkore aan die 42ste aanbieding van ATKV-Applous deel.

Op Vrydag 26 Julie het kore in die hoërskool meriete-afdeling deelgeneem. Daar is drie onderafdelings (gemeng, meisies en seuns).

Hoërskool Meriete: Meisieskoor

The High School for Girls Potchefstroom Goud
Pietermaritzburg Girls' High School Goud
Hoërskool Strelitzia High School Goud
Hoërskool Garsfontein Goud
Hoër Meisieskool La Rochelle Goud

Hoërskool Meriete: Seunskoor

Hoërskool Jeugland Silwer

Hoërskool Meriete: Gemengde koor

Cornwall Hill College Goud
Hoërskool Namakwaland Goud
Hoërskool Hendrik Verwoerd / Rietondale High School Goud
Hoërskool Duinesig Goud
Hoërskool Akasia Goud

Beste uitvoering van ʼn Afrikalied: Hoërskool Akasia

Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Hoër Meisieskool La Rochelle

Beste uitvoering van ʼn Afrikaanse komposisie: Hoër Meisieskool La Rochelle

Hoër Meisieskool La Rochelle kraai koning in die afdeling hoërskool meriete: meisieskoor en Hoërskool Akasia is die algehele wenner in die afdeling hoërskool meriete: gemengde koor.