Skip to the content

Uittreksel: Nadraai deur Jaco Kirsten

Nadraai is ’n grensroman en Jaco Kirsten se tweede roman. Rocco de Witt is ’n Kaapse argitek met die wêreld aan sy voete. Hy en sy pragtige Duitse verloofde lei ’n idilliese lewe van buitelugaktiwiteite en Europese skivakansies. Na ’n ou weermagvriend sy opwagting maak word Rocco se bestaan op sy kop gekeer. Wat presies het destyds in die Bosoorlog gebeur? Lees hier ’n uittreksel uit NadraaiNadraai is by uitgesoekte boekwinkels beskikbaar of op NB-uitgewers.

Taalgenoot: Uittreksel uit Nadraai by ATKV on Scribd

comments powered by Disqus