Skip to the content

ATKV-Redenaars 2020: Temas bekend

Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak en is soos volg:

Graad 1 - 3
Kaalvoet
Wonder
Fees

Graad 4 - 5: Huistaal en Addisionele Taal
Letters
Voetspore
Voel

Graad 6 - 7: Huistaal en Addisionele Taal
Toekoms
Liefhê
Afronding

Graad 8 - 9: Huistaal en Addisionele Taal
Lees
Instinktief
Seine

Graad 10 - 12: Huistaal en Addisionele Taal
Murg
Alternatief
Erodeer