AJV 2020: Uitslae van stemming
Die algemene jaarvergadering van die ATKV het vanjaar in die 90ste bestaansjaar van dié organisasie vir die eerste keer digitaal plaasgevind. Die uitslae van die stemming is soos volg:
|
BESLUITE |
TEN |
TEEN |
BUITE |
Besluit 1 |
Voorlegging van die voorsittersrede: Pieter Geldenhuys |
X |
|
|
Besluit 2 |
Voorlegging van die besturende direkteur van ATKV-MSW: Sonél Brits |
X |
|
|
Besluit 3 |
Voorlegging van die besturende direkteur van ATKV-Sake: Schalk Cilliers |
X |
|
|
Besluit 4 |
Rakende die voorlegging van die finansiële jaarstate van |
X |
|
|
Besluit 5 |
Rakende die aanstelling van die eksterne ouditeure |
X |
|
|
Besluit 6.1 |
Rakende verkiesing van nie-uitvoerende direkteur – |
X |
|
|
Besluit 6.2 |
Rakende verkiesing van nie-uitvoerende direkteur – |
X |
|
|
Besluit 6.3 |
Rakende verkiesing van nie-uitvoerende direkteur – |
X |
|
|
Besluit 7 |
Rakende verkiesing van ouditkomiteelede: |
X |
|
|
Besluit 8 |
Rakende verkiesing van lede-verteenwoordigers op die nominasiekomitee: |
|
|
|
Besluit 8.1 |
Johan Fourie |
X |
|
|
Besluit 8.2 |
Pieter Möller |
X |
|
|
Besluit 8.3 |
Beatrix Venter |
X |
|
|
Besluit 9 |
Rakende bekragtiging van reglemente |
X |
|
|
Besluit 10 |
Rakende die verslag van die ouditkomitee |
X |
|
|
Besluit 11 |
Rakende die verslag van die sosiale-en-etiekkomitee |
X |
|
|
Besluit 12 |
Rakende die verslag van die vergoedingskomitee |
X |
|
|
Besluit 13 |
Terugvoer op resolusies van 2019 |
X |
|
|
Besluit 14.1 |
Mosie 1 – 2020 |
X |
|
|
Besluit 14.2 |
Mosie 2 – 2020 |
X |
|
|
Besluit 14.3 |
Mosie 3 – 2020 |
X |
|
|
Besluit 14.4 |
Mosie 4 tot 8 – Dankmosies 2020 |
X |
|
|
Besluit 15 |
Goedkeuring van die notule van die algemene jaarvergadering 2019 |
X |
|
|
Besluit 16 |
Goedkeuring van die mosie van roubeklag |
X |
|
|
Spesiale Besluit 1 |
Intergroeplenings |
98% |
|
|