Skip to the content

ATKV-DigiKuns: Hier is die wenners

Die ATKV se eerste digitale kunskompetisie het aan deelnemers die geleentheid gegee om die prag van Afrikaanse digkuns op ’n kreatiewe manier visueel te interpreteer deur ’n oorspronklike kunswerk daarvan te skep.

Die beoordelaars het in die volgende kategorieë wenners vir elke kunsmedium aangewys.

Beeldhouwerk

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

5 tot 8 jaar

Nua Doman

“Potkleimannetjie”, C. Louis Leipoldt

9 tot 12 jaar

Sulize Hennig

“Kameelperd”, digter onbekend

13 tot 18 jaar

Anouk van der Walt

“Sien”, digter onbekend

 

Collage

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

5 tot 8 jaar

San-Marie van Niekerk

“See toe!”, Jaco Jacobs

9 tot 12 jaar

James Magee

“Suid-Afrika my hartsland”, Griet

13 tot 18 jaar

Emma Bornman

“Jou oë”, digter onbekend

 

Digitale illustrasie

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

9 tot 12 jaar

Hildegard Schraader

“Tippie-tone”, selfgeskrewe

13 tot 18 jaar

Mia Marais

“Winternag”, Eugène N. Marais

Volwassenes (26+ jaar)

Chanelle Volschenk

“Agterkamers”, Marnus Breed

 

Fotografie

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

5 tot 8 jaar

Joshua de Beer

“Yster van die plaas”, selfgeskrewe

9 tot 12 jaar

Stefan Heyneke

“Ek is nie nou hier nie”, Jaco Jacobs

13 tot 18 jaar

Stefan Verhoef

“Dis weer winter”, Lukas Engelbrecht

19 tot 25 jaar

Megan Coetzee

“Welkom, vreemdeling vergetelheid”, Wilma Stockenström

Volwassenes (26+ jaar)

Lindy Phaal

“2020”, selfgeskrewe

Senior burgers (60+ jaar)

Linda Brink

“Waterspieël”, selfgeskrewe

 

Teken

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

5 tot 8 jaar

Lome du Plessis

“Maskers”, Elzane Brand

9 tot 12 jaar

Madri van Niekerk

“Die sokkievreter”, Jaco Jacobs

13 tot 18 jaar

Tiard Thompson

“Kaalwoorde”, selfgeskrewe

Volwassenes (26+ jaar)

Adele van Zyl

“Weemoed”, D.J. Opperman

 

Verf

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

5 tot 8 jaar

Liam Spies

“Polisieman Jan”, digter onbekend

9 tot 12 jaar

Abigail Cullen

“Ek het ʼn huisie by die see”, F.A. Fagan

13 tot 18 jaar

Minante Jonker

“Ken jy die see…”, Uys Krige

19 tot 25 jaar

Emily van der Linde

“Only one mother”, George Cooper

Volwassenes (26+ jaar)

Elzeth Jacobs

“Vrye wil”, selfgeskrewe

Senior burgers (60+ jaar)

Rene Lubbe

“Soms in stille tyd”, selfgeskrewe

Die kykerskeusewenner is in die volgende kategorieë van elke kunsmedium aangewys:

Kunsmedium

Ouderdomskategorie

Naam en van

Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer)

Beeldhouwerk

5 tot 8 jaar

Nua Doman

“Potkleimannetjie”, C. Louis Leipoldt

Collage

9 tot 12 jaar

Chrisjan Smith

“Suid-Afrika my hartland”, digter onbekend

Digitale illustrasie

Volwassenes (26+ jaar)

Brenda Myburgh

“Ma se vingers”, Anton Döckel

Fotografie

19 tot 25 jaar

Stefan Verhoef

“Dis weer winter”, Lukas Engelbrecht

Teken

Volwassenes (26+ jaar)

Gretchen du Plessis

“Kalahari Huis”, selfgeskrewe

Verf

Senior burgers (60+ jaar)

Linda Brink

“Waterspieël”, selfgeskrewe

Die wenners se kunswerke sal deel vorm van ʼn digitale kunsuitstalling wat ná afloop van die kompetisie deur die ATKV aangebied word.

Baie geluk aan elke deelnemer en wenner van die eerste ATKV-DigiKuns. Hou jou oor op die grond vir die tweede kompetisie!