ATKV-Digiskryf: Hier is die wenners
ATKV-DigiSkryf het vir oud en jonk die geleentheid gegee om met hul pennevrug te spog.
Die inskrywings was van hoogstaande gehalte en die beoordelaars moes behoorlik kopkrap.
Die wenners is soos volg:
Kategorie | Deelnemer se naam en van | Skryfstuk |
Graad 4 en 5 | Milka Nieuwenhuis | “Kitchen Dutch” |
Graad 6 en 7 | Abigail Cullen | ATKV is 90 jaar. |
Graad 8 en 9 | Bianca Van der Walt (deel) | Nege dekades |
Graad 8 en 9 | Mia le Roux (deel) | Die skrif teen die spieël |
Graad 10 tot 12 | Marí Venter | Afrikaans…my lewe |
Studente | Elbe van der Merwe | Ouma se geheim |
Volwassenes (25+) | Charl Cowley | Afrikaans vir almal |
Senior burgers (60+) | Linda Brink | Ligloop vir slagspreuk - slaggate. |
Elke wenner se skryfstuk word hieronder gepubliseer soos wat die ATKV dit ontvang het. Let daarop dat geen redigering of veranderinge plaasgevind het nie.
Milka Nieuwenhuis – “Kitchen Dutch”
Abigail Cullen – ATKV is 90 jaar
Bianca Van der Walt (deel) – Nege dekades
Mia le Roux (deel) – Die skrif teen die spieël
Marí Venter – Afrikaans…my lewe
Elbe van der Merwe – Ouma se geheim
Charl Cowley – Afrikaans vir almal
Linda Brink – Ligloop vir slagspreuk – slaggate