Skip to the content

'Moedertaalonderrig hou ekonomiese voordele in'

Moedertale is die naweek wêreldwyd gevier. Plaaslik val die fokus veral op moedertaalonderrig. In Suid-Afrika is moedertaalonderrig eintlik net vir Afrikaans- en Engelssprekendes beskore, maar volgens Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV, kan dit die land ekonomies baat indien dit na al 11 landstale uitgebrei sou word. Karien het met Mariëtta Kruger op Naweekaktueel op RSG gesels.

Klik hier om die potgooi af te laai.