Skip to the content

Die vlerke van naaldekokers uittreksel

Die vlerke van naaldekokers is ’n jeugroman wat tieners, sowel as volwassenes sal boei. Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sy die een wat al vir maande lank haar ma se geheim moet ronddra. 'n Onbeplande road trip in ’n pienk Cadillac saam met haar eksentrieke skryweroupa en sy aantreklike jong assistent, Lee, bied vir Kylie die perfekte kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om ’n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk. Lees hier ’n uittreksel uit Die vlerke van naaldekokers. Die vlerke van naaldekokers is by uitgesoekte boekwinkels beskikbaar of by NB-uitgewers.

Die vlerke van naaldekokers - uittreksel.pdf by ATKV on Scribd

comments powered by Disqus