ATKV-DigiSpel: Hier is die Top 10
S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land het die afgelope week aan ATKV-DigiSpel deelgeneem en spel kan hulle spel. ATKV-DigiSpel is aangebied met die doel om deelnemers uit te daag en hulle aan te moedig om hulle spelvermoëns op te skerp.
Deelnemers het twee spelrondes aangedurf, waarin woorde soos “appèlhofverrigtinge”, “immunisering” en “begrotingsbesnoeiings” hulle soms hoofbrekens besorg het. Die topspellers is bepaal deur die hoeveelheid korrekte antwoorde. Indien twee spellers gelykop geëindig het, is die totale tyd waarin die antwoorde verskaf is, gebruik om die beter speller te bepaal.
Altesaam 400 deelnemers het hulle vir ATKV-DigiSpel ingeskryf en die geleentheid gekry om met die titel van beste speller in sy/haar kategorie weg te stap.
Die volgende aanbieding van ATKV-DigiSpel beloof om deelnemers se spelvermoëns verder te toets deur voorsiening te maak vir meer rondes, meer uitdagings, asook ’n groter verskeidenheid van kategorieë, sê Jacqueline Göttert, projekorganiseerder by die ATKV.
Die Top 10 in elke kategorie is soos volg:
|
Kategorie |
Deelnemer |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 1 |
Pieter Rademeyer |
Sunridge Primêre Skool |
100.00 |
00:31:40:260 |
2 |
Graad 1 |
Danikè vd Merwe |
Laerskool Baanbreker |
96.67 |
00:06:06:573 |
3 |
Graad 1 |
Lienke Bartleman |
Truida Kestell Skool |
96.67 |
00:16:17:633 |
4 |
Graad 1 |
Nacah Bosch |
Truida Kestell Skool |
93.33 |
00:09:56:643 |
5 |
Graad 1 |
Jan-Alec Louw |
Bryanston Parallel Medium |
93.33 |
00:10:36:393 |
6 |
Graad 1 |
Janco Conradie |
Laerskool Sentraal Kakamas |
93.33 |
00:23:43:540 |
7 |
Graad 1 |
Reghardt van Zyl |
Sunridge Primêre Skool |
90.00 |
00:08:02:023 |
8 |
Graad 1 |
Chante Smit |
Laerskool Pietersburg-Oos |
90.00 |
00:13:17:967 |
9 |
Graad 1 |
Derik Olivier |
Laerskool Wierdapark |
90.00 |
00:14:06:503 |
10 |
Graad 1 |
Christiaan Benade |
Privaat |
90.00 |
00:15:23:703 |
|
Kategorie |
Naam en van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 2 en 3 |
Inke Nortman |
Parys Primêre Skool |
100.00 |
00:05:10:330 |
2 |
Graad 2 en 3 |
D.J. Du Plessis |
Hoërskool Stella |
100.00 |
00:05:13:040 |
3 |
Graad 2 en 3 |
Tenishke Greyvensteyn |
Laerskool Baanbreker |
100.00 |
00:05:32:970 |
4 |
Graad 2 en 3 |
Anke Cronjé |
Tuisonderrig |
100.00 |
00:07:32:530 |
5 |
Graad 2 en 3 |
Theana Olivier |
Laerskool Wierdapark |
100.00 |
00:07:42:327 |
6 |
Graad 2 en 3 |
Simoné Bouwer |
Willem Postma Primêre Skool |
100.00 |
00:09:10:007 |
7 |
Graad 2 en 3 |
Marnus Truter |
Laerskool Krugerpark |
100.00 |
00:10:23:287 |
8 |
Graad 2 en 3 |
Karu Rademeyer |
Sunridge Primêre Skool |
100.00 |
00:10:40:860 |
9 |
Graad 2 en 3 |
Margitte Pretorius |
Laerskool Fairland |
100.00 |
00:10:51:600 |
10 |
Graad 2 en 3 |
Josua Kleijnhans |
Laerskool Rynfield |
100.00 |
00:13:04:467 |
|
Kategorie |
Naam en van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 4 en 5 |
Karisa Nortman |
Parys Primêre Skool |
96.67 |
00:07:49:367 |
2 |
Graad 4 en 5 |
Lize Venter |
Midstream College |
96.67 |
00:08:36:997 |
3 |
Graad 4 en 5 |
Melienke Vermaak |
Moria Tuisonderrig |
96.67 |
00:11:22:733 |
4 |
Graad 4 en 5 |
Annabel Kleijnhans |
Laerskool Rynfield |
96.67 |
00:17:03:820 |
5 |
Graad 4 en 5 |
Paul Coetzee |
Laerskool Bergland |
93.33 |
00:10:11:347 |
6 |
Graad 4 en 5 |
Liehani Heymans |
Laerskool Muldersdrift |
90.00 |
00:06:43:903 |
7 |
Graad 4 en 5 |
Kayden Batt |
Laerskool Tuine |
90.00 |
00:06:46:640 |
8 |
Graad 4 en 5 |
Rebecca Murray |
Laerskool Monumentpark |
90.00 |
00:06:49:973 |
9 |
Graad 4 en 5 |
Daniel Swart |
Laerskool Staatspresident C.R. Swart |
90.00 |
00:11:01:003 |
10 |
Graad 4 en 5 |
Minette van Zyl |
Sunridge Primêre Skool |
86.67 |
00:06:44:933 |
|
Kategorie |
Naam en van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 6 en 7 |
Estee-Mari Smit |
Laerskool Helderkruin |
100.00 |
00:07:35:350 |
2 |
Graad 6 en 7 |
Carii van Rooyen |
Laerskool Krugerpark |
100.00 |
00:07:37:990 |
3 |
Graad 6 en 7 |
Jan-Hendrik Heymans |
Laerskool Muldersdrift |
100.00 |
00:10:53:637 |
4 |
Graad 6 en 7 |
Juliette Schoeman |
Primêre Skool Naudeville |
100.00 |
00:10:56:630 |
5 |
Graad 6 en 7 |
Nika Meiring |
Laerskool Monumentpark |
97.50 |
00:06:40:577 |
6 |
Graad 6 en 7 |
Karla van der Schyf |
Bryanston Parallel Medium |
97.50 |
00:08:05:310 |
7 |
Graad 6 en 7 |
Liam-Lloyd Doman |
Truida Kestell Skool |
97.50 |
00:08:08:330 |
8 |
Graad 6 en 7 |
Liane Stadler |
Laerskool Sentraal Kakamas |
97.50 |
00:09:31:470 |
9 |
Graad 6 en 7 |
Anja Botha |
Laerskool Kruinpark |
97.50 |
00:11:10:927 |
10 |
Graad 6 en 7 |
Heino du Toit |
Laerskool Kruinpark |
97.50 |
00:21:16:140 |
|
Kategorie |
Naam en Van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 8 en 9 |
Jeané Scheepers |
Pietersburg Hoërskool |
97.50 |
00:06:49:653 |
2 |
Graad 8 en 9 |
Annalette du Plessis |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
95.00 |
00:05:18:253 |
3 |
Graad 8 en 9 |
Laurika Rossouw |
Hoerskool Outeniqua |
95.00 |
00:13:17:583 |
4 |
Graad 8 en 9 |
Mia van der Walt |
Hoërskool Waterkloof |
92.50 |
00:07:59:620 |
5 |
Graad 8 en 9 |
Johan Booyse |
Hoër Tegniese Skool Witbank |
92.50 |
00:08:48:203 |
6 |
Graad 8 en 9 |
Jayden Berry |
Hoërskool Eldoraigne |
92.50 |
00:10:48:817 |
7 |
Graad 8 en 9 |
Alexa Viljoen |
Worcester Gimnasium |
90.00 |
00:06:18:483 |
8 |
Graad 8 en 9 |
Clerise Begg |
Hoërskool Monument |
90.00 |
00:06:30:587 |
9 |
Graad 8 en 9 |
Zoë Fourie |
Hoërskool Outeniqua |
90.00 |
00:06:39:487 |
10 |
Graad 8 en 9 |
Minette De Souza_Allegria |
Hoërskool Zwartkop |
90.00 |
00:07:01:003 |
|
Kategorie |
Naam en van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Graad 10 tot 12 |
Anje van Jaarsveld |
Helpmekaar Kollege |
97.50 |
00:08:00:943 |
2 |
Graad 10 tot 12 |
Inette van Schalkwyk |
Hoërskool Garsfontein |
95.00 |
00:06:26:637 |
3 |
Graad 10 tot 12 |
Josef Joubert |
Potchefstroom Gimnasium |
95.00 |
00:08:25:397 |
4 |
Graad 10 tot 12 |
Grethe Bouwer |
Hoerskool Stella |
95.00 |
00:09:10:737 |
5 |
Graad 10 tot 12 |
Anika Lamprecht |
Hoërskool Melkbosstrand |
92.50 |
00:03:50:860 |
6 |
Graad 10 tot 12 |
Almé Hugo |
Hoërskool Zwartkop |
92.50 |
00:08:18:740 |
7 |
Graad 10 tot 12 |
Michelle Hammann |
Potchefstroom Gimnasium |
92.50 |
00:08:22:807 |
8 |
Graad 10 tot 12 |
Klara van Niekerk |
Hoërskool Swellendam |
90.00 |
00:08:27:620 |
9 |
Graad 10 tot 12 |
Micarney Janse van Vuuren |
Hoërskool Zwartkop |
90.00 |
00:09:19:587 |
10 |
Graad 10 tot 12 |
Christiaan Venter |
Hoërskool Duineveld |
90.00 |
00:10:01:743 |
|
Kategorie |
Naam en van |
Instansie |
Persentasie |
Tyd |
1 |
Volwassenes |
Sunet Oelofsen |
Geen |
98.00 |
00:06:27:263 |
2 |
Volwassenes |
Henriette Nel |
Geen |
96.00 |
00:05:51:657 |
3 |
Volwassenes |
Engela Duvenage |
Geen |
96.00 |
00:08:54:050 |
4 |
Volwassenes |
Irene Raath |
Hoërskool Jim Fouché |
96.00 |
00:09:45:260 |
5 |
Volwassenes |
Arina van der Merwe |
Geen |
94.00 |
00:07:53:947 |
6 |
Volwassenes |
Ria Swanepoel |
Hoërskool Stella |
94.00 |
00:08:20:280 |
7 |
Volwassenes |
Amari Viljoen |
Worcester-Noord Primêre Skool |
94.00 |
00:10:22:700 |
8 |
Volwassenes |
Lize Marie Richter |
Geen |
94.00 |
00:10:40:247 |
9 |
Volwassenes |
Marietjie Claassen |
Geen |
94.00 |
00:10:44:427 |
10 |
Volwassenes |
Michelle Stevens |
Geen |
92.00 |
00:05:52:837 |

Pieter Rademeyer

Inke Nortman

Karisa Nortman

Estee-Mari Smit

Jeané Scheepers

Anje van Jaarsveld

Sunet Oelofsen