Kalender

2014/09/16
Die projek vind plaas vanaf 16-17 September 2014. Vir meer inligting, skakel vir André Hendricks by 011 919 9104.
2014/08/11
Die projek vind plaas vanaf 11-12 Augustus 2014. Vir meer inligting, skakel vir André Hendricks by 011 919 9104.
2014/06/27
ABSA Kirkwood Wildsfees27 - 29 Junie 2014 in Kirkwood.
2014/05/28
AJV vind plaas op 28 & 29 Mei te ATKV-Klein-Kariba.
Tema val onder die Gemeenskap-fokus van die ATKV.
2014/05/12
Die projek vind plaas vanaf 12-13 Mei 2014. Vir meer inligting, skakel vir André Hendricks by 011 919 9104.
2014/05/09
Kom pluk 'n veertjie vir jou hoed
 
2014/05/02
ATKV/JIP-Gedigtekompetisie: Inskrywings sluit op 2 Mei 2014.
2014/05/01
Die ATKV-Spelathon uitdunne vind plaas van 1 - 31 Mei 2014.
2014/04/25
Die ATKV-Debatshalfeindronde, Gauteng, vind plaas vanaf 25 - 26 April 2014.
2014/04/23
Inskrywings sluit op 23 April 2014
Met die ATKV-Leesprojek bied die ATKV aan leerders die geleentheid om hul leesvaardighede en die toepassing daarvan te toets en te ontwikkel.
Op so ’n wyse word...

Sosiale media


 

YouTube

ATKV Youtube Kanaal