Word deel van die Taalgenoot-familie!
Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook 'n in-diepte kyk na die werk van die ATKV. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk.
Lees die nuutste uitgawe nou!
Nuus

‘Poliglot’ is nie ’n vloekwoord nie
Dis geen verrassing dat meertaligheid voordelig is nie, maar het jy geweet dit het ook ’n groot impak op jou brein?

’n Nar in ’n nare wêreld
Wanneer dié onderwyseres en voormalige dramastudent die onderwerp van haar doktorale studie noem, kan mens dalk dink dis ’n grap. Maar Klara van Wyk is doodernstig dat daar meer agter hansworsery steek as net vermaak ...

Al vloekende al digtende
Afrikaans skrik nie vir swets nie. Maar hoort vloekwoorde en kruhede in die digkuns, waar woorde fyn gekeur
en ekonomies ingespan word?

Sophia Kapp: Die stilte waarin stories sterf
2020 was nie ’n goeie jaar vir introverte nie. Ons het verwag die ander klomp gaan swaarkry – die ekstroverte; die mense wat hul energie van ander mense kry; die luidrugtiges, die kletsers, die kuiergatte.
Video's
Taalgenoot
ATKV-hoofkantoor
h/v Dover- en Surreystraat
Ferndale
Randburg
Tel. 011 919 91255
Kontak Ons
Redaksioneel en verkope:
Johan Smith by JohanS@atkv.org.za
Reza Clifford by RezaC@atkv.org.za
Intekenare:
Lillian Meyer by LillianM@atkv.org.za