Deelnemersgids
Inskrywingsvorm vir individue
Inskrywingsvorm vir groepe
ATKV-DigiToneel – Joú speelgeleentheid vir die kamera!
Ná die suksesvolle vervaardiging van die ATKV se eerste realiteitsreeks vir televisie, Gekies vir die Kollig, kry deelnemers in 2024 weer die geleentheid om hul spel vir die kamera te ontwikkel en hul buiging op televisie te maak. ATKV-DigiToneel is ’n voorloperplatform vir tieners om hul eie monoloë onder ’n nuwe temawolk te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Ontwikkel jou spel vir die kamera en gee jou skryftalent vlerke saam met ons mentors! Die ATKV gaan hierdeur in sy doel slaag om ’n liefde vir toneelskepping en film te bevorder deur op kameraspel en die skryf van tekste te fokus.
Gekies vir die kollig
Die ATKV se gewilde realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is die klimaks van die ATKV-DigiToneelprojek deurdat die topagtfinaliste se werk op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai word. Jy kan nou die mees onlangse (vierde) seisoen hieronder kyk.
Nuus
Video's