Skip to main content

Die ATKV trap al vir byna ’n eeu diep spore in die Suid-Afrikaanse kultuurlandskap. Gemeenskappe bly die spil waarom die ATKV se doen en late draai.

Die ATKV woeker op kultuurgebied met 'n verskeidenheid projekte. Die ATKV het in elke fase van jou lewe 'n ontwikkelingsgeleentheid vir jou. Belê in jouself, belê in jou toekoms, #weesdieverskil.

Ook op sakegebied het die ATKV vooruitgang gemaak met sewe asemrowende vakansieoorde oor die lengte en breedte in die mooiste dele van Suid-Afrika. Die ATKV spog ook met die Negester-leefstylbehuisinglandgoedere vir 50-plussers.

Die ATKV is 'n moderne voorlopermaatskappy wat dit regkry om op 'n volhoubare wyse sosiale en ekonomiese vooruitgang kweek en sodoende verseker dat die Afrikaanse lewende erfenis uitgebou en bewaar word.

Kontak die ATKV

ATKV-hoofkantoor
h/v Dover- en Surreystraat
Ferndale
Randburg

WhatsApp-nommer: 082 654 7577
E-pos: atkv@atkv.org.za
Tel. 011-919-9000