Skip to the content

DigiProjekte

DigiGroei

Om uit die boks te dink, kan jou ver bring in die lewe… Dié webinare is ‘n moet!

DigiKaptein

Is jy ’n nuut verkose leier? Kom slyp jou leierskapvaardighede aanlyn! 

DigiKuns

’n Gedig is meer as net woorde. Dis tower prentjies in jou gedagtes op. 

DigiPraat

Kom praat saam of jy nou wil inlig, motiveer, vermaak of redeneer! Ons luister!

DigiSkryf

Gee jou kreatiewe skryfwerk vlerke. Jy weet nooit wie dalk jou pennevrug lees nie!

DigiSpanpraat

"Praat Saam" is meer as net ’n program op radio. Vier vaar inderaad beter as een!

DigiSpel

Is jy ’n S-P-E-L-L-E-R? Kom wys dan jou slag aanlyn.

DigiTaal

Hoe goed is jou Afrikaans? Kom ons kyk wie kraai koning!