Deelnemersgids
Inskrywingsvorm
Streeksfeesskedules
Rolverdelingsvorm
Verhoogafmetings van teaters
Media en bemarkingbronne (ATKV-logo)
ATKV-Tjokkertoneel - Speel tussen die sterre!
Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.
NUUT BY ATKV-TJOKKERTONEEL?
Kom speel saam tussen die sterre en kyk na die kort opleidingswebinaarreeks hieronder.
Nuus
Video's
Kontak Ons
JJ van Niekerk
ATKV-Projekorganiseerder: Tjokkertoneel