Skip to the content
Afrikaans Olimpiade 2019: Uitslae

Afrikaans Olimpiade 2019: Uitslae

Die uitslae van die ATKV se Junior Afrikaans Olimpiade is nou beskikbaar. Hoe het jy gevaar? 

Taaltoffie

Taaltoffie

Krap jy kop oor ’n taalvraag? Op die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se platform is jou antwoord net een klik weg. 

ATKV-Redenaars 2020: Temas

ATKV-Redenaars 2020: Temas

Die temas vir ATKV-Redenaars 2020 is nou beskikbaar. Merke. Gereed. Skryf.

Redenaars

Tienertoneel 2019: Uitslae

Die uitslae van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2019 is nou beskikbaar.

Nuwe Stories

Taaldiversiteit onder die loep by #OnseFees

Taaldiversiteit het onlangs tydens die taalgesprek by die #OnseFees onder die loep gekom. Afrikaans se diverse aard is deur ’n paneel kundiges vanuit verskillende hoeke belig.

#OnseFees: Rakkers kan saam kom makietie

Ouers kan heerlik makietie by die #OnseFees en met ’n geruste hart weet dat die kleingoed na omgesien word en hulle ook hul dosis pret inkry. 

groet-is-'n-moet

Kom smul en kuier saam by #Onsefees se Groet-is-’n-moet

Heerlike kos, goeie geselskap en vermaak uit die boonste rakke – is dit nie hoe ons almal die Desembervakansie wil afskop nie?

ATKV: Ontdek ’n nuwe wêreld

By die ATKV is taal en kultuur die as waar alles om draai … Goed geolie met eindelose interessanthede vir musieklikes, kultuurlikes, leergieriges en nuuskieriges. En ’n lorrievrag lekkertes vir plesieriges!