Skip to the content

Takke

Algemene jaarvergadering

Algemene jaarvergadering

Tydens die ATKV se algemene jaarvergadering kom afgevaardigdes van alle ATKV-takke byeen om nie net oor belangrike sake te beraadslaag nie, maar om ook saam te kuier en idees uit te ruil.

Takke – hartklop van die ATKV

Takke – hartklop van die ATKV

Die ATKV-takke is die hartklop van die ATKV en met amper 320 takke regoor Suid-Afrika en Namibië maak doodgewone mense ’n reuse-verskil in hul gemeenskap. Hoekom word jy nie ook deel van ’n tak nie.

Takke-spoghoekie

Takke-spoghoekie

Die ATKV-takke is die hart van die ATKV en deur hul werksaamhede help hulle om ’n beter Suid-Afrika te bou. Soos wat oupas en oumas met ’n “brag”-boeke rondloop, so spog ons hier oor ons takke.

Soek ’n tak

Soek ’n tak

By die ATKV-takke is kultuur ’n passie wat nie net by ’n harts-ding bly nie, maar vinnig in doen-dinge verander. Elke dag voeg ATKV-takke die daad by die woord. Die ATKV-tak op jou dorp het jou nodig… Sluit dus nou aan.