
Tydens die ATKV se algemene jaarvergadering kom afgevaardigdes van alle ATKV-takke byeen om nie net oor belangrike sake te beraadslaag nie, maar om ook saam te kuier en idees uit te ruil.
Die ATKV se algemene jaarvergadering (AJV) vind op 20 Julie om 09:00 weens die Covid-19-pandemie virtueel plaasvind. Die tema is “’n Glashelder toekomsblik”
Klik hier om die ATKV-Kennisgewingboek en die ATKV-Jaarverslag af te laai: